Oorspronklike Afrikaanse fantasie fiksie en kreatiewe nie-fiksie
Welkom!
Die wêrelde van Carin Marais is my Afrikaanse nuusbrief (The Worlds of Carin Marais is die Engelse een) met oorspronklike fiksie, kreatiewe nie-fiksie en 'n paar ditjies en datjies oor boeke en die skrywerslewe.
Teken sommer vandag nog in!